Manuel II Palaiologos

Manuel II Palaiologos
Keiser van die Bisantynse Ryk

Bewind 16 Februarie 1391 - 21 Julie 1425
Voorganger Johannes V Palaiologos
Opvolger Johannes VIII Palaiologos
Gebore 27 Junie 1350
Konstantinopel
Oorlede 21 Julie 1425 (op 75)
Konstantinopel
Dinastie Palaiologos
Vrou Helena Dragas
Vader Johannes V Palaiologos
Moeder Helena Kantakouzene

Manuel II Palaiologos (Grieks: Μανουήλ ὁ Παλαιολόγος, Manouēl ho Palaiologos; 27 Junie 1350 - 21 Julie 1425) was van 1391 tot 1425 keiser van die Bisantynse Ryk. Hy het kort voor sy dood ’n monnik geword en die naam Mattheus aangeneem. Sy vrou, Helena Dragas, het toegesien dat hulle seuns Johannes VIII en Konstantyn XI keisers word.

Manuel is tot heilige van die Oosters-Ortodokse Kerk verklaar en sy feesdag is op 21 Julie.[1]

  1. Great Synaxaristes: Ὁ Ὅσιος Μανουὴλ αὐτοκράτωρ Κωνσταντινουπόλεως. 21 Ιουλίου. ΜΕΓΑΣ ΣΥΝΑΞΑΡΙΣΤΗΣ. (in Grieks)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search